Bets Koen van Bravura Ensemble was eerste aan die woord en almal verwelkom, daarna was dit Dirk Pansegrouw wat die ATKV Selakant Tak verteenwoordig het asook as seromoniemeester opgetree se beurt waar hy die geleentheid met gebed geopen het.
Daar was verskeie sang items gelewer, almal plaaslike kunsternaars, en natuurlik die sterre van die aand Bravura Ensemble wat liedjies soos Piet & Kalinkie, Dis Julle, Rokkies, Kimberly se Trein & Jan Pierrewiet gesing het. Die ander kunstenaars: Igna & Evan - Die Mannetjie, Magaliesburgse Aandlied en Die Gekruisdigde; Sinki ( Leerling aan Hoƫrskool Grens) - Toemaar die Donker man; Marius Janse van Rensburg - Liedjie van Verlange; Arnold Ross & Belinda Hauptfleisch - Come what May; Marietjie & Phillip Jordaan (Ma en seun) - Magaliesburgse Aandlied; Marietjie Jordaan - Stuur groete aan Mannetjies Roux, Berggans; Gena Mosca, Jacolette Vollgraaff & Bets Koen - I know him so well; Jean du Rand (Leerling aan Hoƫrskool Grens) - Vir jou bou ek 'n brug (eie komposisie); Jaco van Wyk - Die Heilige Stad; Arnold Ross & Gena Mosca - Gebed deur Koos du Plessis.
Die aand is op 'n hoogtepunt afgesluit deur Bravura Ensemble met die sing van Goodnight Sweetheart.
Namens die ATKV Selakant wil ek net die volgende bedank:
Jan Brand - Skoolhoof Laerskool Grens
Bets Koen - Bravura Ensemble
Dirk Pansegrouw - ATKV Selakant
Danie Mare - Auto Pride (skenking van Muffins)
King Pie - Skenking van Muffins
en dan vir almal wat opgetree het.
Arnold & Belinda
Dirk Pansegrouw
Marietjie & Phillip
Bravura Ensemble
van links na regs
van links na regs
Agter: Willem Jan de Flamingh, Marius Janse van Rensburg, Jaco van Wyk, Arnold Ross, Willem Strydom, Frans Piek.
Middel: Bets Koen, Barbara Dippenaar, Adelene Ross.
Voor: Jacolette Vollgraaff, Gena Mosca
vlnr: Gena Mosca, Jacolette Vollgraaff & Bets Koen
Jaco van Wyk
Jean du Rand (linkerhand)
Igna & Evan
Arnold & Gena
No comments:
Post a Comment